1 Chronicles 6:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van Merári; Mahli en Musi. En dit is die geslagte van die Leviete volgens hulle vaders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Merari was Magli en Musi. Die volgende is die families van die Leviete, volgens hulle voorouers: |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Merári was Magli en Musi. En dit is die geslagte van die Leviete volgens hulle families: |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Merari was Magli en Musi. Die Levigeslagte volgens families is soos volg: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Merari se seuns was Magli en Musi. Dit is die familiegroepe van die Leviete volgens hulle voorvaders: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Merari was Magli en Musi. En hier is nou die families in die nageslag van Levi: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Merari se seuns was Magli en Musi. Hier volg die Levigeslagte volgens hulle familiegroepe. |