1 Chronicles 6:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die name van die seuns van Gersom; Libni en Simeï.
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Gerson was Libni en Simi.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die name van die seuns van Gersom: Libni en Símeï.
Afrikaans 1983 Hier volg die name van die seuns van Gerson: Libni en Simi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en dit is die name van Gersom se seuns: Libni en Simi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die name van die seuns van Gersom was Libni en Simi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gerson se seuns was Libni en Simi.