1 Chronicles 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josadak het in ballingskap gegaan toe die HERE Juda en Jerusalem deur die hand van Nebukadnésar weggevoer het.
Afrikaans (NLV) 2011 wat in ballingskap gegaan het toe die Here die mense van Juda en Jerusalem in ballingskap onder Nebukadnesar weggevoer het.
Afrikaans 1933/1953 en Jósadak het saamgegaan toe die HERE Juda en Jerusalem deur die hand van Nebukadnésar in ballingskap weggevoer het.
Afrikaans 1983 Josadak is saam toe die Here Juda en Jerusalem deur Nebukadnesar laat wegvoer het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josadak het saamgegaan toe die Here Juda en Jerusalem deur die hand van Nebukadnesar in ballingskap laat wegvoer het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josadak het saamgegaan toe die Here vir Nebukadnesar gestuur het om die mense van Juda en Jerusalem te vang en weg te vat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josadak is saam toe die Here Juda en Jerusalem deur Nebukadnesar laat wegvoer het.