1 Chronicles 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Asárja was die vader van Seraja, en Seraja van Josadak, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Asarja was die pa van Seraja. Seraja was die pa van Josadak, |
| Afrikaans 1933/1953 | en Asárja van Serája; en Serája van Jósadak; |
| Afrikaans 1983 | en Seraja tot by Josadak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Asarja het Seraja verwek; en Seraja het Josadak verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asarja was die pa van Seraja, Seraja was die pa van Josadak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Seraja tot by Josadak. |