1 Chronicles 6:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Johanan was die vader van Asarja (dit is hy wat die priesteramp behartig het in die tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het)
Afrikaans (NLV) 2011 Joganan was die pa van Asarja, die hoëpriester by die tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het.
Afrikaans 1933/1953 en Jóhanan van Asárja; dit is hy wat die priesteramp bedien het in die huis wat Salomo in Jerusalem gebou het.
Afrikaans 1983 tot by Asarja wat priester was in die tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Joganan het Asarja verwek – dit is hy wat priester was in die •tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joganan was die pa van Asarja. Dit was hierdie Asarja wat die priester was in die tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) tot by Asarja, wat priester was in die tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het.