1 Chronicles 5:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Bela, die seun van Asas, die seun van Sema, die seun van Joël, wat in Aroër gewoon het, tot by Nebo en Baälmeon;
Afrikaans (NLV) 2011 en Bela, seun van Asas, seun van Sema, seun van Joël. Hierdie Rubeniete het in die gebied geleef wat strek van Aroër tot by Nebo en Baäl-Meon.
Afrikaans 1933/1953 en Bela, die seun van Asas, die seun van Sema, die seun van Joël; hy wat in Aroër en tot by Nebo en Baäl-Méon gewoon het.
Afrikaans 1983 en Bela seun van Asas, seun van Sema, seun van Joël. Hulle het gewoon in Aroër en tot by Nebo en Baäl-Meon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Bela, seun van Asas, seun van Sema, seun van Joël. Hulle het gewoon in Aroër en verder, tot by Nebo en Baäl-Meon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die nageslag van Bela seun van Asas seun van Sema seun van Joël, hulle het gewoon in die stad Aroër en tot by die stede Nebo en Baäl-Meon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en Bela seun van Asas, seun van Sema, seun van Joël. Die Rubenstam het in ’n gebied gewoon wat van Aroër af tot by Nebo en Baäl-Meon gestrek het.