1 Chronicles 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy broers volgens hulle geslagte, toe die geslagsregister van hulle geslagte gereken is, was die stamhoof Jeïel en Sagaria,
Afrikaans (NLV) 2011 Beëra se familie is in die geslagsregister van hulle families opgeneem: Jeïel, die leier, Sagaria
Afrikaans 1933/1953 En sy broers volgens elkeen se geslag soos in die geslagsregister opgegee, volgens hulle afstamming, was: Jeï-el, die hoof; verder Sagaría
Afrikaans 1983 Sy broers, soos hulle naas sy geslag volgens afstamming opgeneem is in die lys, was Jeïel, die leier, en verder Sagaria
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy stamgenote was, volgens elkeen se familiegroep in die register van hulle familiegeskiedenis, Jeïel die hoof, Sagaria
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die name van Beëra se broers was Jeïel en Sagaria. Hulle families se name was geskryf in die naamlys, en Jeïel was hulle leier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Beëra se familie is volgens hulle afkoms per familiegroep in die register opgeneem. Jeïel was die leier en naas hom Sagaria