1 Chronicles 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Joël; Sy seun Semaja, sy seun Gog, sy seun Simeï,
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Joël was Semaja, Gog, Simi,
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Joël: sy seun Semája, sy seun Gog, sy seun Símeï;
Afrikaans 1983 Die afstammelinge van Joël was in volgorde: Semaja, Gog, Simi,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Joël se nageslag was sy seun Semaja, dié se seun Gog, dié se seun Simi,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joël was die pa van Semaja, Semaja was die pa van Gog, Gog was die pa van Simi,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joël se afstammelinge was in volgorde: Semaja, Gog, Simi,