1 Chronicles 5:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van die halwe stam van Manasse het in die land gewoon; hulle het vermeerder van Basan af tot by Baäl-Hermon en Senir en tot by die berg Hermon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die halwe stam van Manasse het in die land gewoon vanaf Basan tot by Baäl-Hermon, Senir en Hermonberg. Hulle was baie mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van die halwe stam van Manasse het in die land gewoon van Basan af tot by Baäl-Hermon en Senir en die berg Hermon; hulle was baie. |
| Afrikaans 1983 | Die halwe Manassestam het gewoon in die streek van Basan af tot by Baäl-Hermon en Senir en Hermonberg. Hulle was baie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van die halwe stam van Manasse het in die land gewoon, vanaf Basan tot by Baäl-Hermon en Senir, die berg Hermon. Hulle was baie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van die halwe Manasse-stam het gewoon in die land van Basan tot by die stede Baäl-Hermon en Senir en tot by Hermon-berg. Hulle was baie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die halwe Manassestam het in ’n gebied gewoon wat van Basan af tot by Baäl-Hermon, Senir en Hermonberg gestrek het. Hulle was baie. |