1 Chronicles 5:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hul vee weggeneem; van hulle kamele vyftig duisend en twee honderd en vyftig duisend kleinvee en twee duisend esels en honderd duisend uit mense.
Afrikaans (NLV) 2011 Die buit wat hulle by die Hagareërs afgevat het, het 50 000 kamele, 250 000 skape, 2 000 donkies en 100 000 gevangenes ingesluit.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het hulle vee weggevoer: van hul kamele vyftig duisend; twee honderd en vyftig duisend stuks kleinvee en twee duisend esels en honderd duisend mense.
Afrikaans 1983 Aan vee het hulle vyftig duisend kamele gebuit, twee honderd en vyftig duisend stuks kleinvee en twee duisend donkies, en hulle het ook nog honderd duisend gevangenes weggevoer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van hulle vee het hulle vyftigduisend kamele weggevoer, tweehonderd-en-vyftigduisend stuks kleinvee en tweeduisend donkies, asook honderdduisend mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die stamme het 50 000 kamele vir hulleself gevat en 250 000 skape en bokke en 2 000 donkies. Hulle het ook nog 100 000 gevangenes weggevat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het ook baie vee gebuit: 50 000 kamele, 250 000 stuks kleinvee en 2 000 donkies. Daarby het hulle ook nog 100  000 mense gevange geneem