1 Chronicles 5:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het oorlog gevoer teen die Hagariete, teen Jetur en Nefis en Nodab.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het oorlog teen die Hagareërs, Jeturiete, Nafiete en Nodabiete gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het oorlog gevoer met die Hagareners en Jetur en Nafis en Nodab;
Afrikaans 1983 Toe hulle die Hagareërs, en vir Jetur, Nafis en Nodab aangeval het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het oorlog gevoer teen die Hagareërs, teen Jetur, Nafis en Nodab.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hulle het oorlog gemaak teen die Hagareërs en teen die mense van Jetur, Nafis en Nodab.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hulle die Hagareërs en vir Jetur, Nafis en Nodab aangeval het,