1 Chronicles 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al hierdie is volgens geslagsregisters gereken in die dae van Jotam, die koning van Juda, en in die dae van Jeróbeam, die koning van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle name is almal opgeteken in die geslagsregister in die dae van koning Jotam van Juda en Jerobeam van Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle almal is in die geslagsregister opgeneem in die dae van Jotam, die koning van Juda, en in die dae van Jeróbeam, die koning van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is almal in die register opgeneem in die tyd van koning Jotam van Juda en koning Jerobeam van Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle almal is in die register opgeneem in die tyd van Jotam, die koning van Juda, en in die tyd van Jerobeam, die koning van Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die tyd toe koning Jotam van Juda en koning Jerobeam van Israel regeer het, is die name van die Gad-stam se mense in die naamlyste geskryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié registers is almal opgestel in die tyd van koning Jotam van Juda en koning Jerobeam II van Israel. |