1 Chronicles 5:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het gewoon in Gílead in Basan en in sy onderhorige plekke en in al die weiveld van Saron, op hulle grondgebied. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Gadiete het in die land Gilead gebly, in Basan en sy dorpies en die hele Saronplein. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het gewoon in Gílead, in Basan en in sy onderhorige plekke en in al die weivelde van Saron tot waar dit ophou. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het gewoon in Gilead, in Basan en sy voorposte en in al die veegebiede van Saron sover as wat dié gestrek het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het gewoon in Gilead, in Basan en die omliggende dorpies, en ook nog in al die weivelde van Saron tot aan hulle grense. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Gad-stam het gewoon in die land Gilead en in die land Basan en al sy dorpe, in al die weivelde van die land Saron tot waar die weivelde ophou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het in Gilead en in Basan met sy dorpies gewoon en ook die weivelde van Saron gebruik, so ver as wat dit gestrek het. |