1 Chronicles 5:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ahi, die seun van Abdiël, die seun van Guni, die owerste van hulle families. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agi, seun van Abdiël, seun van Guni, was die leier van hulle families. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ahi, die seun van Abdiël, die seun van Guni, was die hoof van hulle families. |
| Afrikaans 1983 | Agi seun van Abdiël, seun van Guni, was hulle familiehoof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agi, seun van Abdiël, seun van Guni, was hoof van hulle familie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leier van hulle families was Agi seun van Abdiël seun van Guni. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agi, seun van Abdiël, seun van Guni, was die leier van hulle familiegroepe. |