1 Chronicles 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die kinders van Abíhail, die seun van Huri, die seun van Jaróag, die seun van Gílead, die seun van Mígael, die seun van Jesísai, die seun van Jagdo, die seun van Bus; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was almal afstammelinge van Abigajil, seun van Guri, seun van Jaroag, seun van Gilead, seun van Migael, seun van Jesisai, seun van Jagdo, seun van Bus. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit was die seuns van Abígail, die seun van Huri, die seun van Jaróag, die seun van Gílead, die seun van Mígael, die seun van Jesísai, die seun van Jagdo, die seun van Bus. |
| Afrikaans 1983 | Dié was afstammelinge van Abigajil seun van Guri, seun van Jaroag, seun van Gilead, seun van Migael, seun van Jesisai, seun van Jagdo, seun van Bus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie manne was afstammelinge van Abigajil, seun van Guri, seun van Jaroag, seun van Gilead, seun van Migael, seun van Jesisai, seun van Jagdo, seun van Bus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle was van die nageslag van Abigail seun van Guri seun van Jaroag seun van Gilead seun van Mikael seun van Jesisai seun van Jagdo seun van Bus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle was afstammelinge van Abigajil, seun van Guri, seun van Jaroag, seun van Gilead, seun van Migael, seun van Jesisai, seun van Jagdo, seun van Bus. |