1 Chronicles 5:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle broers uit die huis van hulle vaders was: Mígael en Mesullam en Skeba en Jorai en Jagan en Sia en Heber, sewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle familie, die leiers van sewe ander families, was Migael, Mesullam, Seba, Jorai, Jakan, Sia en Eber.
Afrikaans 1933/1953 En hulle broers volgens hulle families was: Mígael en Mesúllam en Seba en Jórai en Jáekan en Sia en Eber, sewe.
Afrikaans 1983 Hulle stamgenote volgens hulle families was Migael, Mesullam, Seba, Jorai, Jakan, Sia en Eber, sewe altesaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle stamgenote, volgens hulle families, was Migael, Mesullam, Seba, Jorai, Jakan, Sia en Eber – sewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sewe families in die Gad-stam was Mikael, Mesullam, Seba, Jorai, Jaäkan, Sia en Eber.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle stamgenote was volgens hulle families: Migael, Mesullam, Seba, Jorai, Jakan, Sia en Eber, sewe altesaam.