1 Chronicles 5:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Joël, die owerste, en Safam die volgende, en Jaanai en Safat in Basan.
Afrikaans (NLV) 2011 Joël was die leier in die land Basan, en Safam was tweede in bevel, saam met Janai en Safat.
Afrikaans 1933/1953 Joël was die hoof, en Safam die tweede in rang, en Jaénai en Safat, in Basan.
Afrikaans 1983 Joël was die hoof en Safam die tweede in rang. Verder was daar in Basan ook nog Janai en Safat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Joël was die hoof, en Safam die tweede in rang; dan ook Janai, en Safat in Basan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Joël was die leier en Safam was die onderleier. Jaänai en Safat het ook in Basan gewoon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Joël was die leier in Basan en Safam was die tweedebelangrikste leier. Verder was daar ook nog Janai en Safat.