1 Chronicles 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Gad het teenoor hulle gewoon in die land Basan tot by Salga. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Oorkant die Rubeniete in die land Basan het die afstammelinge van Gad gebly, tot so ver oos as Salka. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Gad het teenoor hulle in die land Basan gewoon tot by Salka. |
| Afrikaans 1983 | Teenoor die Rubeniete het die Gadiete in Basan gewoon, tot by Salka. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Gad het aangrensend aan hulle gewoon in die land Basan, tot by Salga. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Gad-stam het langs die Ruben-stam gewoon, hulle het gewoon in die land Basan tot by Salka. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die afstammelinge van Gad het langs die Rubeniete in Basan gewoon. Hulle het tot so ver oos as Salka gewoon. |