1 Chronicles 4:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Hela was Seret en Jisoar en Etnan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Gela was Seret, Sogar, Etnan |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Hélea was: Seret, Jesóhar en Etnan. |
| Afrikaans 1983 | Gela se seuns was Seret, Sogar en Etnan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gela se seuns was Seret, Sogar en Etnan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asgur en Gela se seuns was Seret, Sogar en Etnan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gela se seuns was Seret, Sogar en Etnan. |