1 Chronicles 4:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Naära het vir hom Ahuzam en Hefer en Temeni en Haahashtari gebaar. Dit was die seuns van Naära.
Afrikaans (NLV) 2011 Naära het geboorte gegee aan Agussam, Gefer, Temni en Agastari. Dit was die seuns van Naära.
Afrikaans 1933/1953 en Náära het vir hom Ahússam en Hefer en die Temeniete en die Ahastariete gebaar. Dit was die seuns van Náära.
Afrikaans 1983 Naära het vir hom Agussam, Gefer, Temni en Agastari in die wêreld gebring. Hulle was die seuns van Naära.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Naära het vir hom Agussam, Gefer, Temni en Agastari in die wêreld gebring. Dit was Naära se seuns.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Asgur en Naära se seuns was Agussam, Gefer, Temni en Agastari.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) By Naära het hy vier seuns gehad: Agussam, Gefer, Temni en Agastari. Hulle was Naära s’n.