1 Chronicles 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Assur, die vader van Tekoa, het twee vroue gehad, Hela en Naara. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Asgur was die pa van Tekoa en hy het twee vroue gehad: Gela en Naära. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Asgur, die vader van Tekóa, het twee vroue gehad: Hélea en Náära; |
| Afrikaans 1983 | Asgur, vader van Tekoa, het twee vrouens gehad, Gela en Naära. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Asgur, die stigter van Tekoa, het twee vrouens gehad, Gela en Naära. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asgur, die voorvader van die mense van Tekoa, het twee vroue gehad, hulle name was Gela en Naära. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asgur (die grondlegger van Tekoa), het twee vroue gehad, Gela en Naära. |