1 Chronicles 4:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het die res van die vrygeraakte Amalekiete verslaan en daar gewoon tot vandag toe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die paar Amalekiete wat oorleef het, vernietig. En hulle bly daar tot vandag toe.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het die oorblyfsel van die vrygeraaktes van Amalek verslaan en daar gaan woon tot vandag toe.
Afrikaans 1983 Hulle het wat oor was van Amalek, verslaan en woon nou nog daar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het die res van die Amalekiete, dié wat ontkom het, verslaan en daar gaan woon; dit is vandag nog so.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die Amalekiete wat oorgebly het, doodgemaak, en hulle woon nou nog daar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het die mense van Amalek wat oor was, verslaan en hulle woon nou nog daar.