1 Chronicles 4:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle wat met hulle name genoem is, was vorste in hulle geslagte, en die huis van hulle vaders het baie vermeerder.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was die name van sommige van die regeerders van Simeon se rykste families.
Afrikaans 1933/1953 die wat hier met hulle naam opgegee is, was vorste in hulle geslagte, en hulle families het sterk vermeerder.
Afrikaans 1983 is mense wie se name in die lys opgeneem is. Hulle was heersers oor hulle geslagte, en hulle families was talryk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie persone wat by name genoem word, was stamleiers in hulle familiegroepe. Hulle families het baie uitgebrei
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle name is geskryf in die naamlys en hulle was leiers in hulle families. Hulle het baie groot families gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) hulle name is in die lys opgeneem. Hulle was leiers en hulle families het sterk gegroei.