1 Chronicles 4:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al hulle dorpe wat rondom dieselfde stede was, tot by Baäl. Dit was hulle woonplekke en hulle geslagsregister |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en in al hulle omringende dorpe tot so ver as Baäl. Dit was hulle grond, en hierdie name is in hulle geslagsregister opgeskryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | en al hulle dorpe wat in die omtrek van hierdie stede was, tot by Baäl; dit was hulle woonplekke, en hulle het hul geslagsregister gehad. |
| Afrikaans 1983 | Verder was hulle woonplekke al die buiteposte wat rondom dié stede was, tot by Baäl, en hulle is so in die geslagsregister opgeneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en al die gehuggies wat rondom hierdie dorpe was, tot by Baäl, dit was hulle woonplekke. Hulle eie geslagsregister is: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het ook nog al die klein dorpies gehad wat rondom hulle stede was, tot by die stad Baäl. Dit is waar die Simeon-stam gewoon het, en hulle name is geskryf in die naamlys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en in die dorpies rondom dié stede tot so ver as Baäl gewoon. Dit is waar hulle gewoon het en hulle name is in die geslagsregister opgeneem. |