1 Chronicles 4:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en in Bet-Markabot en Hasarsusim en in Bet-Birei en in Saaraim. Dit was hulle stede tot by die regering van Dawid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bet-Markabot, Gasar-Susim, Bet-Biri en Saärajim gebly. Hierdie stede was onder hulle toesig tot die tyd van koning Dawid. |
| Afrikaans 1933/1953 | en in Bet-Márkabot en Hasar-Susim, en Bet-Bíreï en Saäráim; dit was hulle stede totdat Dawid koning geword het. |
| Afrikaans 1983 | Bet-Markabot, Gasar-Susim, Bet-Biri en Saärajim. Dit was hulle stede totdat Dawid koning geword het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | in Bet-Markabot, Gasar-Susim, Bet-Biri en Saärajim. Dit was hulle dorpe totdat Dawid koning geword het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bet-Markabot, Gasar-Susim, Bet-Biri, en Saärajim. Hierdie stede het aan die Simeon-stam behoort totdat Dawid koning geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bet-Markabot, Gasar-Susim, Bet-Biri en Saärajim gewoon. Dit was hulle stede totdat Dawid koning geword het. |