1 Chronicles 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle was van die vader van Etam; Jisreël en Jisma en Jidbas; en die naam van hulle suster was Haselelponi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afstammelinge van Etam was Jisreël, Jisma en Jidbas. Die naam van hulle suster was Selelponi. |
| Afrikaans 1933/1953 | en dit is die seuns van Etam: Jísreël en Jísma en Jidbas; en die naam van hulle suster was Hasselelpóni. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Etam was Jisreël, Jisma en Jidbas. Die naam van hulle suster was Selelponi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die volgende was die nageslag van die stigter van Etam: Jisreël, Jisma en Jidbas. Hulle suster se naam was Selelponi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Etam was die pa van Jisreël, Jisma en Jidbas. Hulle suster se naam was Selelponi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Etam se nageslag was Jisreël, Jisma en Jidbas, Hasselelponi (sy dogter), |