1 Chronicles 4:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Misma; Hamuel sy seun, Saggur sy seun, Simeï sy seun. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afstammelinge van Misma was Gammuel, Sakkur en Simi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Misma was: Hámmuel, sy seun, Sakkur, sy seun, Símeï, sy seun. |
| Afrikaans 1983 | Die seun van Misma was Gammuel, dié se seun Sakkur, dié se seun Simi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Misma se nageslag was sy seun Gammuel; dié se seun Sakkur; en dié se seun Simi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Misma was Gammuel, Sakkur en Simeï. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Misma se afstammelinge was Gammuel, sy seun Sakkur en sy seun Simi. |