1 Chronicles 4:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy seun Sallum, sy seun Mibsam, sy seun Misma. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afstammelinge van Saul was Sallum, Mibsam en Misma. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sallum was sy seun; Mibsam was sy seun; Misma was sy seun. |
| Afrikaans 1983 | Saul se seun was Sallum, dié se seun Mibsam, dié se seun Misma. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sallum was sy seun; dié se seun was Mibsam; dié se seun Misma. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul was die pa van Sallum, Sallum was die pa van Mibsam, en Mibsam was die pa van Misma. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul se afstammelinge was Sallum, sy seun Mibsam en sy seun Misma. |