1 Chronicles 4:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Shimon was: Amnon en Rinna, Benhanan en Tilon. En die seuns van Jisi was Sohet en Bensohet.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Simon was Amnon, Rinna, Ben-Ganan en Tilon. Die afstammelinge van Jisi was Soget en Ben Soget.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Simon was: Amnon en Rinna, Ben-Hánan en Tilon; en die seuns van Jíseï was Sohet en Ben-Sohet.
Afrikaans 1983 Die seuns van Simon was Amnon en Rinna, die seun van Ganan was Tilon en die seun van Jisi was Soget. Soget het ook 'n seun gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Simon se seuns was Amnon en Rinna, Ben-Ganan en Tilon. Jisi se nageslag was Soget en Ben-Soget.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Simon was Amnon, Rinna, Ben-Ganan en Tolon. Die seuns van Jisi was Soget en Ben-Soget.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Simon se seuns was Amnon, Rinna, Ben-Ganan, Tilon. Die nageslag van Jisi was Soget en Ben-Soget.