1 Chronicles 4:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Reaja, die seun van Sobal, was die vader van Jahat; en Jahat was die vader van Ahumai en Lahad. Dit is die geslagte van die Soratiete.
Afrikaans (NLV) 2011 Sobal se seun, Reaja, was die pa van Jagat. Jagat was die pa van Agumai en Lahad. Dit is die afstammelinge van die Soranergeslagte.
Afrikaans 1933/1953 En Reája, die seun van Sobal, was die vader van Jahat, en Jahat van Ahúmai en van Lahad; dit is die geslagte van die Soreatiete;
Afrikaans 1983 Sobal se seun Reaja was die vader van Jagat, en Jagat die vader van Agumai en Lahad. Hulle is die Soranergeslagte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sobal se seun Reaja het Jagat verwek, en Jagat het Agumai en Lahad verwek. Hulle is die familiegroepe van die Soraners.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Reaja seun van Sobal was die pa van Jagat, en Jagat was die pa van Agumai en Lagad. Hulle was die Sora-families.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sobal se seun Reaja was Jagat se pa, en Jagat was Agumai en Lahad se pa. Dit is die mense wat in Sora gewoon het.