1 Chronicles 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van sy vrou Hodja, die suster van Naham, die vader van Kehíla, die Garmiet, en Estemoa, die Maägatiet.
Afrikaans (NLV) 2011 Hodija se vrou was die suster van Nagam, pa van Keïla. Haar seuns was Garmi en Estemoa van Maäka.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van die vrou van Hodíja, die suster van Naham, die vader van Kehíla, was die Garmiet, en Estemóa, die Maägatiet.
Afrikaans 1983 Hodija se vrou was 'n suster van Nagam vader van Keïla. Haar seuns was Garmi en Estemoa van Maäka.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Hodija se vrou, die suster van Nagam, was die vader van Keïla, uit Gerem, en Estemoa, uit Maäga.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Naham was die voorvader van die mense van Keïla. Naham se suster was getroud met Hodija, en hulle twee was die voorouers van die mense van Gerem, Estemoa en Maäka.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hodija se vrou was ’n suster van Nagam. Een van haar seuns was die pa van Keïla van Garmi en ’n ander seun was Estemoa van Maäka se pa.