1 Chronicles 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Esra was: Jeter en Mered en Efer en Jalon; en sy het Mirjam en Sammai en Jisba, die vader van Estemoa, gebaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Esra was Jeter, Mered, Efer en Jalon. Mered het met ’n Egiptiese vrou getrou, wat die ma geword het van Mirjam, Sammai en Jisbag, wat die pa van Estemoa was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Esra was: Jeter en Mered en Efer en Jalon; en dit is die seuns van Bitja, die dogter van Farao, wat Mered as vrou geneem het; en sy het swanger geword en gebaar: Mirjam en Sámmai en Jisbag, die vader van Estemóa. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Esra was Jeter, Mered, Efer en Jalon. Mered was die vader van Mirjam, Sammai en Jisbag vader van Estemoa. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Esra was Jeter, Mered, Efer en Jalon. Mered se vrou het swanger geword met Mirjam, daarna met Sammai en met Jisbag, die stigter van Estemoa. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Esra was Jeter, Mered, Efa en Jalon. Mered was die pa van Mirjam, Sammai en Jisbag. Jisbag was die voorvader van die mense van Estemoa. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Esra se seuns was Jeter, Mered, Efer en Jalon. Mered is met ’n Egiptiese vrou getroud en hulle kinders was Mirjam, Sammai en Jisbag, Estemoa se pa. |