1 Chronicles 4:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Jehaleleël; Sif en Sifa, Tiria en Asareel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Jehallelel was Sif, Sifa, Tireja en Asarel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Jehálleleël was: Sif en Sifa, Tíreja en Asáreël. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Jehallelel was Sif, Sifa, Tireja en Asarel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jehallelel se seuns was Sif, Sifa, Tireja en Asarel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Jehallelel was Sif, Sifa, Tireja en Asarel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jehallelel se seuns was Sif, Sifa, Tireja en Asarel. |