1 Chronicles 4:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Meonothai was die vader van Ofra, en Seraja was die vader van Joab, die vader van die dal Karasim; want hulle was vakmanne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Meonotai was die pa van Ofra. Seraja was die pa van Joab, die stigter van die Vakmansdal, so genoem omdat daar baie ambagsmanne gebly het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Meonótai was die vader van Ofra, en Serája van Joab, die vader van die Handwerkersdal, want hulle was ambagsmanne. |
| Afrikaans 1983 | en Meonotai, wat die vader was van Ofra. Seraja was die vader van Joab, stigter van Vakmansdal; hulle was vakmanne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Meonotai. Hy het Ofra verwek. Seraja het Joab verwek, die stigter van Vakmansdal, want hulle was vakmanne. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Meonotai was die pa van Ofra, en Seraja was die pa van Joab. Joab was die voorvader van die mense van Ambagsman-vallei, want die mense daar was ambagsmanne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Meonotai, wat Ofra se pa was. Seraja was Joab se pa, die grondlegger van Geharasjim, Vakmansdal, want hulle was vakmanne. |