1 Chronicles 4:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Kenas; Otniël en Serája; en die seuns van Otniël; Hathath. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Kenas was Otniël en Seraja. Die seuns van Otniël was Gatat en Meonotai. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Kenas was Otniël en Serája; en die seuns van Otniël: Hatat en Meonótai. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Kenas was Otniël en Seraja, en die seuns van Otniël was Gatat |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kenas se seuns was Otniël en Seraja, en die seuns van Otniël was Gatat |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Kenas was Otniël en Seraja, en die seuns van Otniël was Gatat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kenas se seuns was Otniël en Seraja, en Otniël se seuns was Gatat |