1 Chronicles 4:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Eston was die vader van Betrafa en Paseag en Tehinna, die vader van Irnahas. Dit is die manne van Rega. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eston was die pa van Bet-Rafa, Paseag en Teginna. Teginna was die pa van Ir-Nagas. Hulle was die afstammelinge van Reka. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Eston was die vader van Bet-Ráfa en Paséag en Tehínna, die vader van die stad Nahas; dit is die manne van Rega. |
| Afrikaans 1983 | Eston was die vader van Bet-Rafa, Paseag en Teginna vader van Ir-Nagas. Hulle is die mense van Reka. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Eston het Bet-Rafa verwek, en Paseag en Teginna, die stigter van die dorp Nagas. Hulle is die mense van Rega. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Eston was die voorvader van die mense van Bet-Rafa, Paseag en Teginna. Teginna was die voorvader van die mense van Ir-Nagas. Hulle was die Reka-mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eston was Bet-Rafa, Paseag en Teginna se pa en Teginna was Ir-Nagas se pa. Hulle was die mense van Reka. |