1 Chronicles 4:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Kelub, die broer van Sua, was die vader van Mehir, wat die vader van Eston was.
Afrikaans (NLV) 2011 Kelub was die broer van Suga. Hy was die pa van Megir. Megir was die pa van Eston.
Afrikaans 1933/1953 En Kelub, die broer van Suha, was die vader van Mehir; hy is die vader van Eston.
Afrikaans 1983 Kelub broer van Suga was die vader van Megir. Dié was die vader van Eston.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kelub, die broer van Suga, het Megir verwek. Hy was die vader van Eston.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kelub, die broer van Suga, was die pa van Megir, en Megir was die pa van Eston.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kelub, die broer van Suga, was Megir se pa. Megir was Eston se pa.