1 Chronicles 3:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Neárja; Eljoënai en Hiskia en Asrikam, drie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Nearja was Eljoënai, Hiskia en Asrikam, drie in totaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die seuns van Neárja was: Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie; |
| Afrikaans 1983 | Nearja het drie seuns gehad: Eljoënai, Hiskia en Asrikam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nearja se seuns was Eljoënai, Hiskia, Asrikam – 3. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die drie seuns van Nearja was Eljoënai, Hiskia en Asrikam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nearja het drie seuns gehad: Eljoënai, Hiskia en Asrikam. |