1 Chronicles 3:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Segánja; Semája: en die seuns van Semája; Hattus en Igeal en Barja en Nearja en Safat, ses.
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Sekanja was Semaja en sy seuns, Gattus, Jigal, Bariag, Nearja en Safat, ses in totaal.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was: Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;
Afrikaans 1983 Die ses seuns van Sekanja was Semaja, Gattus, Jigal, Bariag, Nearja en Safat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nageslag van Seganja was Semaja. Die seuns van Semaja was Gattus, Jigal, Bariag, Nearja, Safat – 6.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ses seuns van Sekanja was Semaja, Gattus, Jigal, Bariag, Nearja en Safat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sekanja se ses seuns was Semaja, Gattus, Jigal, Bariag, Nearja en Safat.