1 Chronicles 3:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Hanánja; Pelatja en Jesaja: die seuns van Refaja, die seuns van Arnan, die seuns van Obádja, die seuns van Segánja. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Gananja was Pelatja en Jesaja. Jesaja se seun was Refaja. Refaja se seun was Arnan. Arnan se seun was Obadja. Obadja se seun was Sekanja. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Hanánja was Pelátja, sy seun was Jesaja, sy seun was Refája, sy seun was Arnan, sy seun was Obádja, sy seun was Segánja. |
| Afrikaans 1983 | Gananja se seuns was Pelatja en Jesaja, en die seuns van Refaja was Arnan, Obadja en Sekanja. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gananja se nageslag was Pelatja, Jesaja, die seuns van Refaja, die seuns van Arnan, die seuns van Obadja, die seuns van Seganja. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Gananja was Pelatja, Jesaja, Refaja, Arnan, Obadja en Sekanja. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gananja se nageslag was Pelatja, sy seun Jesaja, sy seun Refaja, sy seun Arnan, sy seun Obadja en sy seun Sekanja. |