1 Chronicles 3:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die derde, Absalom, die seun van Maäga, die dogter van Talmai, die koning van Gesur; die vierde, Adonia, die seun van Haggit; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die derde was Absalom, wie se ma Maäka, dogter van Talmai, die koning van Gesur, was. Die vierde was Adonia, wie se ma Gaggit was. |
| Afrikaans 1933/1953 | die derde Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Tálmai, die koning van Gésur; die vierde Adónia, die seun van Haggit; |
| Afrikaans 1983 | die derde, Absalom, was 'n seun van Maäka dogter van koning Talmai van Gesur; die vierde, Adonia, was 'n seun van Gaggit; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die derde was Absalom, die seun van Maäga, die dogter van Talmai, die koning van Gesur; die vierde was Adonia, die seun van Gaggit; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die derde seun was Absalom. Sy ma was Maäka, 'n dogter van koning Talmai van die land Gesur. Die vierde seun was Adonia. Sy ma was Gaggit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die derde was Absalom, wie se ma Maäka, ’n dogter van koning Talmai van Gesur was; die vierde was Adonia, wie se ma Gaggit was; |