1 Chronicles 3:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Jekonja; Assir, sy seun Salatiël,
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Jojagin, wat deur die Babiloniërs gevange geneem is, was Sealtiël,
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;
Afrikaans 1983 Die seuns van die balling Jojagin was Sealtiël,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Jekonja, die gevangene, was sy seun, Sealtiël,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jojagin het 'n gevangene geword. Sy seuns was Sealtiël,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jojagin, wat as gevangene na Babel weggevoer is, se seuns was Sealtiël,