1 Chronicles 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Jójakim was: sy seun Jekonja, sy seun Sedekia.
Afrikaans (NLV) 2011 Jojakim is opgevolg deur sy seun Jojagin. Hý is weer opgevolg deur sy oom, Sedekia.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Jójakim was: Jegónja, sy seun, Sedekía, sy seun.
Afrikaans 1983 Die seuns van Jojakim was Jojagin en Sedekia.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jojakim se nageslag was sy seun Jekonja, en sy seun Sedekia.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Jojakim was Jojagin en Sedekia.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jojakim se seuns was Jojagin en Sedekia.