1 Chronicles 3:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Josia was die eersgeborene Johanan, die tweede Jojakim, die derde Sedekia, die vierde Sallum.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Josia was Joganan, die oudste, Jojakim, die tweede, Sedekia, die derde, en Sallum, die vierde.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Josía was: die eersgeborene Jóhanan, die tweede Jójakim, die derde Sedekía, die vierde Sallum.
Afrikaans 1983 Josia se seuns was: Joganan, die oudste, die tweede oudste Jojakim, die derde Sedekia en die vierde Sallum.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josia se seuns was Joganan, die eersgeborene, Jojakim, die tweede, Sedekia, die derde, en Sallum, die vierde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josia se vier seuns wat koning geword het, was Joganan, Jojakim, Sedekia en Sallum.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josia se seuns was: Joganan, die oudste, Jojakim tweede, Sedekia derde en Sallum vierde.