1 Chronicles 29:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die geskiedenis van koning Dawid, die eerste en die laaste, kyk, dit is beskrywe in die boek van Samuel, die siener, en in die boek van Natan, die profeet, en in die boek van Gad, die siener,
Afrikaans (NLV) 2011 Alles wat in koning Dawid se regering gebeur het, van die begin tot die einde, is opgeteken in Die gedenkskrif van Samuel die siener, Die gedenkskrif van Natan die profeet en Die gedenkskrif van Gad die siener.
Afrikaans 1933/1953 En die geskiedenis van koning Dawid, die vroeëre en die latere, kyk, dit is beskrywe in die Geskiedenis van die siener Samuel en in die Geskiedenis van die profeet Natan en in die Geskiedenis van die siener Gad,
Afrikaans 1983 Die geskiedenis van koning Dawid, van begin tot einde, is opgeteken in die geskrifte van die siener Samuel, dié van die profeet Natan en dié van die siener Gad,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vroeëre en latere geskiedenis van koning Dawid, kyk, dit is opgeteken in die Geskiedenis van die siener Samuel, in die Geskiedenis van die profeet Natan en in die Geskiedenis van die siener Gad,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die geskiedenis van koning Dawid, van die begin tot die einde, is geskryf in die Geskiedenis van die siener Samuel en in die Geskiedenis van die profeet Natan en in die Geskiedenis van die siener Gad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die gebeure van Dawid se regeringstyd is opgeskryf in Die herinnerings van Samuel die siener, Die herinnerings van Natan die profeet en die Herinnerings van Gad die siener.