1 Chronicles 29:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die tyd wat hy oor Israel geregeer het, was veertig jaar; sewe jaar het hy in Hebron geregeer, en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het 40 jaar oor Israel regeer, sewe jaar in Hebron en 33 jaar in Jerusalem. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die dae wat hy oor Israel geregeer het, was veertig jaar; in Hebron het hy sewe jaar geregeer, en in Jerusalem het hy drie en dertig geregeer. |
| Afrikaans 1983 | Hy het veertig jaar lank oor Israel geregeer. Hy was sewe jaar koning in Hebron en drie en dertig jaar in Jerusalem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tydperk wat hy koning was oor Israel, was veertig jaar: In Hebron was hy sewe jaar lank koning, en in Jerusalem was hy drie-en-dertig jaar lank koning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy was 40 jaar lank koning van die Israeliete. Hy het sewe jaar lank in Hebron regeer en 33 jaar in Jerusalem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het 40 jaar lank in Israel regeer: sewe jaar uit Hebron en daarna vir 33 jaar uit Jerusalem. |