1 Chronicles 29:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het Dawid, die seun van Isai, oor die hele Israel geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het Dawid, seun van Isai, oor die hele Israel regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | So was dan Dawid, die seun van Isai, koning oor die hele Israel; |
| Afrikaans 1983 | Dawid seun van Isai het oor die hele Israel geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid, seun van Isai, was koning oor die hele Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid seun van Isai was koning van al die Israeliete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid, Isai se seun, het oor die hele Israel regeer. |