1 Chronicles 29:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O HERE, God van Abraham, Isak en van Israel, ons vaders, bewaar dit vir ewig in die verbeelding van die gedagtes van die hart van u volk, en berei hulle hart vir U voor.
Afrikaans (NLV) 2011 “Here, God van ons voorouers Abraham, Isak en Israel, laat u volk altyd hierdie gesindheid behou. Laat hulle harte altyd getrou wees aan U.
Afrikaans 1933/1953 HERE, God van Abraham, Isak en Israel, ons vaders, bewaar dit vir ewig, so 'n gesindheid in die gedagtes van die hart van u volk, en rig hulle hart tot U;
Afrikaans 1983 Here, God van ons voorvaders Abraham, Isak en Israel, behou vir altyd hierdie gesindheid in die gemoed van u volk. Rig hulle hart op U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, God van ons voorvaders Abraham, Isak en Israel, bewaar dit vir ewig as die gesindheid van die gedagtes in die harte van u volk. Rig hulle harte op U,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, God van ons voorvaders Abraham, Isak en Israel, U moet u volk help om altyd so te dink, hulle moet net aan U dink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Here, God van ons voorvaders Abraham, Isak en Israel, wil U tog gee dat u volk lief bly vir U. Rig hulle harte altyd op U.