1 Chronicles 28:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal sy koninkryk vir ewig bevestig, as hy volhard om my gebooie en my verordeninge te doen, soos dit vandag is.
Afrikaans (NLV) 2011 As hy aanhou om my gebooie en regulasies te gehoorsaam soos hy nou doen, sal Ek sy koninkryk vir altyd bevestig.’
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal sy koningskap bevestig tot in ewigheid as hy getrou my gebooie en my verordeninge onderhou, soos vandag.
Afrikaans 1983 As hy volhou om my gebooie en bepalings na te kom soos nou, sal Ek sy koningskap sy lewe lank bevestig.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal sy heerskappy bestendig vir altyd, as hy daarop voorbereid is om my gebooie en my bepalings uit te voer, soos dit vandag is.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Salomo doen nou wat Ek wil hê en wat Ek besluit. As hy aanhou om dit te doen, dan sal Ek hom koning laat wees so lank soos hy lewe.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal sy koningskap vir altyd laat duur as hy gehoorsaam bly aan my wette en voorskrifte, soos wat hy tans doen.’