1 Chronicles 28:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het vir my gesê: U seun Salomo, hy sal my huis en my voorhowe bou, want ek het hom uitverkies om my seun te wees, en ek sal vir hom 'n vader wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het vir my gesê: ‘Jou seun Salomo sal my tempel en my voorhowe bou, want Ek het hom as my seun uitgekies, en Ek sal sy Vader wees.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het aan my gesê: Jou seun Salomo, hy sal my huis en my voorhowe bou, want Ek het hom vir My as 'n seun verkies, en Ék sal vir hom 'n Vader wees.
Afrikaans 1983 Hy het vir my gesê: ‘Jou seun Salomo sal vir My die tempel met sy voorhowe bou, want Ek het hom vir My as seun gekies, en Ek sal vir hom 'n vader wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vir my gesê, ‘Jou seun Salomo, hy is die een wat my huis en my voorhowe sal bou, want Ek het hom vir My as seun gekies, en Ek sal vir hom 'n vader wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir my gesê: ‘Jou seun Salomo, hý sal vir My die tempel bou met sy oop stukke grond, want Ek het hóm gekies om 'n seun te wees vir My, en Ek sal 'n Vader wees vir hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het vir my gesê: ‘Jou seun Salomo moet my tempel bou, want Ek het hom vir My as seun gekies en ek sal vir hom ’n pa wees.